Aanbieding!

Actieprijs Die Bybel 1983/1992-vertaling (Sagteband vyfde druk 2015)

Oorspronkelijke prijs was: € 9,95.Huidige prijs is: € 4,97.

Verzending Gratis verzending vanaf € 60,00 Voor bestellingen vanaf dit bedrag
Afrekenen Veilig afrekenen SSL beveiligde betaalpagina
BETAALMETHODEN Betaalmethoden
Artikelnummer: SK0003136-NL20260525-082845 Categorie:

Beschrijving

Die teks van die Bybel in Afrikaans (1983/1992-vertaling)

Hierdie vertaling van die Bybel in Afrikaans is ‘n betekenis-gebaseerde vertaling uit die brontekste in eietydse dog waardige Afrikaans.

Neem, lees en geniet die rykdom van God se woord

·Volledige Bybel

·Afrikaans 1983-vertaling met herformulerings tot en met 1992

·Mediumgrootte,

·Sagteband met indeks op die kantlyn

·Nuwe lesersvriendelike uitleg

·Inhoudsopgawe, kruisverwysings, voetnote en verkorte woordelys.

·Venstertjie wat teksgrootte aandui agter op omslag

Volledige Bybel in Afrikaans 1983-vertaling met herformulerings tot en met 1992. Hier die Bybelvertaling is meer betekenis-gebaseerd as die 1933/1953-vertaling en slaag uitstekend in sy doel om Afrikaanssprekendes binne en buite die kerk aan te spreek in ’n eietydse dog waardige Afrikaans.

Zie voor verdere TOELICHTING ook de ACHTERZIJDE van het boek !